Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
aire bw. (uit Engels, lekties)
Ook aaire
1 hetsy; of: › Djy het die keuse om te betaal vi jou goed aire by ’n mens of by ’n robot (Olivia M. Coetzee, LitNet, 15 November 2018).
◌ ENGELS: either
2 eerder: › Ek gan aaire by Lameez se hys slaap venaan (Chase Rhys, Kinnes, 2018). › Die [Nieu-Seelandse krieketspan] kan mos ma nou gerus terug […] huis toe. Hulle kan ma aaire ga skape oppas (Twitter, 2 Januarie 2013). › As hulle vir my so baie moet moer, dan sal ek ma aaire niks van ander mense af sê nie (@icemanbrfc, Twitter, 23 Februarie 2012).
◌ SINONIEM(E): aireste
◌ ENGELS: rather
oorsprong:
Engels either
afskil
afsnol
afspraakseks
afspraaktoepassing
afstandsamelewing
afstandsgesprek
afstandskepping
afstandwerk
afval
Agda
agender
agitprop
agluofobie
Agoa
agripark
agritegnologie
agritoeris
agritoerisme
agter-die-klip
agterjaart
agteros
ahimsa
Airbnb
aire
aireste
akademie
akhni
akkel 1
akkel 2
akkeltjie
aksentdiskriminasie
aksentisme
akwafaba
akwamasie
akwaponies
akwaponika
akwaties
akwifer
alfabetisme
Alfa-generasie
alfalfa
alfavariant
alhamdulillah
alie
alles
almal
Aloe vera