Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
roofwerf ww. | het geroofwerf | iemand wat elders in diens is, identifiseer en nader met ’n aanbod om ’n pos te vul: › Die departement het toestemming om voortaan ingenieurs vir dié poste uit die private sektor te roofwerf (Netwerk24, 10 Julie 2013). › Nou is sy op 33 die handelsmerk- en bemarkingshoof van een van die mees ikoniese natuurverskynsels ter wêreld, ’n pos waarvoor sy geroofwerf is (Annelize Visser, Vrye Weekblad, 28 Augustus 2020). ◌ ENGELS: headhunt
samestelling(s):
roofwerfproses: › Nadat die pos die eerste keer geadverteer is, het hulle sowat 60 aansoeke ontvang en onderhoude is gevoer, maar die direksie het nie die geskikte kandidaat gevind nie. Die proses is herhaal en weer is geen kandidaat aangestel nie. Hierna het ’n roofwerfproses gevolg (Cara-Lee Dorfling, Netwerk24, 2 Februarie 2018).
RNS
robopoëtika
robot
robotgrassyner
robotika
robotmop
robotstofsuier
robynsjokolade
roestuin
roeteerder
rof
rok
ROK
Rom
Roma 1
Roma 2
Romani
romanse
romantasie
Roma-tamatie
rommelkompakteerder
rona
rondgraai
roofwerf
rooi
rooiligterapie
rooilys
Rooimier
rook
rop
RPE
R-syfer
RTIA
RTMC
ruk
rumatikulant
rusbank-
rusbankfilosoof
rusbankuitgewer
rypmaan
rysgat
S&M
SA’ner
saadsekerheid
saamwoonskema
Sabela
SABMR