Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
kosmeseuties b.nw. | kosmeseutiese | kosmeties, maar met bioaktiewe bestanddele waaraan ook geneeskundige eienskappe toegeskryf word: › Kosmeseutiese produkte is egter ’n nuwer term – dit verwys na velsorgprodukte wat groter hoeveelhede aktiewe bestanddele bevat. […] Dis wat kosmeseutiese produkte anders as algemene winkelprodukte maak (Goeie Huishouding). › Hulle skep hul eerste kosmeseutiese produk om by te hou met die vraag na produkte wat teenveroudering takel (Liesl du Toit, Sarie, 17 Februarie 2014). ◌ ENGELS: cosmeseutical
oorsprong:
Samevoeging van kosmeties en farmaseuties
kopskuif
kopskuiwer
kopsprong
koptjommie
korona
korona-angs
korona-apokalips
koronababa
Koronakaans
koronakrisis
koronamaatreël
koronapaniek
koronaparanoia
koronaresessie
koronaslagoffer
koronastres
koronatoets
koronavirus
koronavrees
koroneus
Korporania
korpuslinguistiek
koskoma
kosmeseuties
kosmeseutika
kosmeseutikum
kosopfokker
kostuinbou
kota
kotsnaar
kougom
kougomvraag
KPA
K-pop
kraai
kraal
kraan
kragbank
kragskip
kragstuwing
kragstuwingtoestel
krakergroep
kriekmeel
kriekspring
kriewelgatsaak
kriewelkousie
krimi