Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
Gariepafrikaans s.nw. [geen meervoud]
Die kartering van Gariepafrikaans – Hendrik Theys (Maart 2021)
As deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se missie om versweë geskiedenisse van Afrikaans te belig, is daar lank in die Noord-Kaap navorsing gedoen om Gariepafrikaans te karteer en volksverhale op te skryf. Die taalkenner Hendrik Theys het die taalkundige aspekte van Gariepafrikaans ontleed wat voorkom in opnames van veldwerkers vir die ATM. Hy gebruik die term Gariepafrikaans eerder as Oranjerivierafrikaans om die inheemse wortels van hierdie variëteit van Afrikaans te beklemtoon, veral omdat die Oranjerivier voor kolonisasie as die kai !Gariep bekend was.
Ontleding van die taalkundige, fonologiese en morfologiese elemente van Gariepafrikaans
fopware
forensiese linguistiek
fotobom
fotonseil
fragmentarium
Frans
frasenaam
FSA
FTTH
fuifkyk
fynstof
G&T
gaajat
gaapfees
Gaia
galg
gammavariant
gamr
Ganesha
ganja
gapingsdekking
GAR
garagepaai
Gariepafrikaans
gasbeligting
gaslight
gaslighting
gasskrywer
gat
gatomswaai
gatsby
gatta patatta
gay
gazi
gazie
gazielam
GBG
geboorteafrigter
gebrokehartsindroom
gebruikstekenmunt
gechill
gedenktuin
gedenktuiste
gedoente
gedragsbank
gedragsekonomie
geelpers