Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Frans s.nw. | Franse | [ook met kleinletter(s)] (lekties, tronktaal) (nuwe) gevangene, wat nie lid is van ’n (nommer)bende nie: › Ek het in drie gevangenisse van Frans (tronktaal vir ’n nuweling) tot geïnisieerde lid van die 26-nommerbende oorleef (Ivor Swartz, Vrye Weekblad, 28 Julie 2021). › Juffrou Yolanda Freysen-Hugo het hom in die Brandvlei-gevangenis tot besinning geruk op ’n troostelose Vrydagmiddag in Tank nommer 7. “Dis die naam vir ’n enkelsel. Ek was pas daar opgesluit weens ’n vuisgeveg met ’n Frans, teen my beterwete (Michèle Meyer, Vrye Weekblad, 28 Julie 2021). › ’n Wit man [...] wat sy ouers en broer vermoor het en by die tronk inkom as ’n Frans, kan pak kry, sé ’n bron wat die lewe agter tralies ken (Maygene de Wee, 8 Junie 2018).
◌ ENGELS: new prisoner
flok
fluisterdraf
fluisternetwerk
fok
fokken
fokkoliseer
fokoliseer
fokop
FOMO
fomolis
fong kong-
fontein
foonskeidingsangs
FOP
fop-app
fopnuus
fopslaai
fopspeenwoord
fopware
forensiese linguistiek
fotobom
fotonseil
fragmentarium
Frans
frasenaam
FSA
FTTH
fuifkyk
fynstof
G&T
gaajat
gaapfees
Gaia
galg
gammavariant
gamr
Ganesha
ganja
gapingsdekking
GAR
garagepaai
Gariepafrikaans
gasbeligting
gaslight
gaslighting
gasskrywer
gat