Bygewerk op 4 September 2021
Redakteur: Jana Luther

Help ons | Blogs en artikels | Woordwisseling | Podsendings | Speletjies | Teksredaksie

Van Oktober 2019 af word hedendaagse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat dalk elders in die slag gebly het – in dié Woordeboek van Afrikaans Vandag bewerk. Met uitsondering van beeld, klank en addisionele teks word die artikels ook in Pharos Aanlyn opgeneem. Tik ’n woord in die kassie en vind dié woord dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat dit ’n lewende woordeboek is wat heeltyd groei en verander. Sluit aan by ons leesprogram en help ons.

A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z

hulpbronbehoewend b.nw. | hulpbronbehoewende | wat ’n behoefte aan hulpbronne het: Mensekinners! Ek dink daar is ’n moontlikheid dat ek dalk ’n nuwe woord gefabriseer het. Ek was besig met ’n moer moeilike vertaling van ’n akademiese artikel oor rekenaarwetenskap en toe hou ek aan struikel oor “under-resourced”. Omdat dit op taal betrekking gehad het, onder meer ook Afrikaans, het ek besef “onderbefonds” is nie tegnies korrek nie, want daar word miljoen keer meer geld in Afrikaans gepomp as in ander inheemse tale. Dis ook te omslagtig om “min hulpbronne” telkens uiteen te sit en toe tref dit my in die bad: “hulpbronbehoewend” (Hannelie Booyens, Facebook, 22 Julie 2020). Hulpbronbehoewende boere het nie genoegsame fondse vir voldoende bemesting nie (S.A. Smalberger en A.S. du Toit, SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 1, 2002). | ENGELS: under-resourced

 Nuut: Red ons van Plastiekengels (rubriek) | Son en skaduwee (rubriek)

Soek met spesiale karakters

SimboolFunksieVoorbeeld
"..."Frase"ten opsigte van"
_Een ontbrekende karaktercal_one
%Enige aantal ontbrekende karakterska%abidiol
/1-9Binne dié getal woorde van mekaar, in dié volgorde"wat lei"/7
@1-9Binne dié getal woorde van mekaar, in enige volgorde"wat lei"@7
&Vind al tweevirus & epidemie
|Vind die een of die andervirus | epidemie
#Vind die een of die ander, maar nie al twee nievirus # epidemie

Hierdie woordeboek is nié aan enige ander projek verbind nie en word deur niemand geldelik gesteun nie; dit is ’n eie inisiatief en ’n aparte, onafhanklike projek van die redakteur en gebruikers wat via die leesprogram daaraan meewerk.

Kopiereg © 2020-2021 Jana Luther