Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
bus1 s.nw. | busse | [gewoonlik enkelvoud] (atletiek) groep atlete wat tydens ’n wedloop saam, in ’n bondel, hardloop, om energie te bespaar, windweerstand te verminder, en soms as ’n strategie of taktiek om ander mededingers te oortref: › Die bus is ’n manier om mekaar aan te moedig en as ’n span saam te werk om die beste prestasie te lewer. › Om die pas aan te gee vir ’n bus is my passie [...] My grootste bus wat ek al hanteer het was in 2016 by die Two Oceans met sowat 1 500 atlete (Buks van Heerden, Polokwane Observer, 23 Februarie 2018). › As ek by die bus kan bly, sal ek dit maak. Die oomblik toe ek gestop het vir ’n lemoenskyfie by ’n waterpunt en moedeloos toegekyk het hoe die bus onder my uithardloop, het ek die wedloop weggegee (Binnekantoe, Wordpress-blog, 14 Junie 2013). ◌ ENGELS: bus
brood
broodkrummel
broodmandjie
brugbaba
brugslaper
bruidzilla
bruilof
bruindrein
brulpadda
brumasie
brumeer
Bs en Vs
BS-radar
Buff
buisdrukker
buiskopdoek
buisserp
buiteboud-aan-buiteboud
bullebakkie
bullestrontitis
bulletjierugby
Burokratees
burrito
bus 1
bus 2
Bybelboelie
byebed
byeterapie
bystanddood
bystandselfdood
bystandsterfte
bysteekkoek
calavera
calzone
Camissa
cannoli
captcha
caput
Cas9
CBD
CBDC
CCS
ceviche
CFD
chakchouka
chappie
chaps