Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
breinpoep s.nw. | breinpoepe | (informeel, plat) flou of swak idee: › Irritasie van die Toernooi [...] in geen besondere volgorde nie, die verspotte loting, daai grillerige kinderkoortjies wat die volksliedere gesing het en die onsinnige “weg”-truie, laasgenoemde ’n breinpoep van die kleurblinde B. (Louis de Villiers, Vrye Weekblad, 3 November 2023). › Nuwe vleisregulasies [...] So, ek aanvaar dat die regering die land se behuisingsprobleme en goedkoper kos vir die armes klaar opgelos het voordat hulle hierdie breinpoep gelos het? (Kommentaar, Maroela Media, 29 Augustus 2022). ◌ SINONIEM(E): (figuurlik) (oomblik van) breinfloute
boslanster
Bosniak
Bosniër
bosvleis
boswa
bot
bottelkoors
botterbulletjie
boumafia
boyfriend
bra
brabbelmiekser
Brahma
Brahman
brandstraf
brannas
brasse
Braxton Hicks-sametrekking
breek
brei
breinbarstend
breinbeneweldheid
breinorgasme
breinpoep
brekende nuus
briewebusmaatskappy
-bril
briljantjie
bRNS
broccolini
broeikas
broek
broeksakoproep
brokkelbrein
brokkolini
bromanse
bron
brood
broodkrummel
broodmandjie
brugbaba
brugslaper
bruidzilla
bruilof
bruindrein
brulpadda
brumasie