Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
boswa s.nw. | boswaens | sleepwa vir voertuie wat spesiaal vir die vervoer van vrag en/of mense, oor ongelyk, bergagtige terrein of afgeleë wildernisroetes ontwerp is, gewoonlik met ’n robuuste onderstel en bande wat teen ruwe paaie en modder bestand is: › Kan ek sleep? Ja, maar net met ’n boswa en genoeg ryvernuf om dik sand en rivierkruisings te takel. Die padtoestande kan verskeie uitdagings oplewer as jy ’n wa op die haak het (Evan Naudé, Weg, 22 Maart 2024). › ’n Paar bakkies met boswaens gehaak jaag met ’n stofstreep verby, maar niemand hou stil nie (Sophia van Taak, Weg, 23 Oktober 2024). ◌ ENGELS: trailvan
bollaharkie
bomsiklogenese
bomsikloon
Bonnie-en-Clyde-sindroom
bonobo
boodskapper-RNS
boogskiet
boom
boomchirurg
boomomhelser
boomversorger
boorling
bootskaats
borrel
borsbreker
bos
bosgasiefrustrasie
boskasiedag
boskasiefrustrasie
boslanster
Bosniak
Bosniër
bosvleis
boswa
bot
bottelkoors
botterbulletjie
boumafia
boyfriend
bra
brabbelmiekser
Brahma
Brahman
brandstraf
brannas
brasse
Braxton Hicks-sametrekking
breek
brei
breinbarstend
breinbeneweldheid
breinorgasme
breinpoep
brekende nuus
briewebusmaatskappy
-bril
briljantjie