Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
boomchirurg s.nw. | boomchirurge | spesialis met diepgaande kennis van die biologie, fisiese struktuur en omgewingsbehoeftes van plante, insluitende bome, struike en ander gewasse, wat weet hoe om boom- en plantsiektes te behandel, besmette takke te verwyder, asook bome wat nie op ’n ander manier gered of verplant kan word nie: › Luidens ’n verklaring [...] sal sowat 18 vrywilligers deelneem aan die [afkap van indringerbome teen Tafelberg]. Al die vrywilligers is ervare bergklimmers en boomchirurge wat kettingsae, tou-toegang en ander tegnieke bemeester het (Netwerk24, 29 September 2024).
◌ SINONIEM(E): boomversorger
◌ ENGELS: tree surgeon | arborist | arboriculturist
boerkini
boesemsonde
boetiek
boewekrasie
bogberig
bok 1
bok 2
bokashi
bokasji
boks
boks-
boksemdais
boksendais
bolla 1
bolla 2
bollaharkie
bomsiklogenese
bomsikloon
Bonnie-en-Clyde-sindroom
bonobo
boodskapper-RNS
boogskiet
boom
boomchirurg
boomomhelser
boomversorger
boorling
bootskaats
borrel
borsbreker
bos
bosgasiefrustrasie
boskasiedag
boskasiefrustrasie
boslanster
Bosniak
Bosniër
bosvleis
boswa
bot
bottelkoors
botterbulletjie
boumafia
boyfriend
bra
brabbelmiekser
Brahma