Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Westeloosheid s.nw. [geen meervoud] geopolitieke situasie, veral in die Noordelike Halfrond, waarin die lande van die Weste, d.i. Europa en Noord-Amerika, ekonomies, diplomaties, polities en militêr ’n ál kleiner rol speel, terwyl die invloed van nie-Westerse lande verstewig: › Die tema van die konferensie […] was “Westlessness”, oftewel “Westeloosheid”. Agter dié begrip skuil die waarneming dat die Weste – Amerika en Europa – sy leidende magspolitieke, ekonomiese, intellektuele en morele posisie in die wêreld verloor. Dat ander wêrelddele, veral China, Rusland en die Midde-Ooste, dit uitdaag (Leopold Scholtz, Netwerk24, 22 Februarie 2020).
◌ ENGELS: Westlessness
wattie
wawiel
WDF
web
webblaaigeskiedenis
webbladikoon
webkruiper
webkruiping
weerhaan
weeskliënt
weggooikultuur
weghol-wipwa
wêla-kapêla
welbeloontjie
welstandsduur
welstandsekonomie
welstandsekonoom
Wêreldolifantdag
werfeier
werfhoender
werkisme
werklikheid
werklikheidsverlater
Westeloosheid
wetenskapsfiksie
whaktoe
whatsapper
WHO
whoonga
wiebelganger
wieg
wielbrood
wieletjie-
wieletjiewiskunde
wies
wieter
Wi-Fi-roeteerder
wiki
Wilde Weste
wildekaart
windkragboer
windplaas
winkelwoede
winsbejag
winsgerig
winsmotief