Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
ys s.nw. [geen meervoud]
UITDRUKKING(S):
♦ op dun ys (beweeg/loop/skaats/wees) (uit Engels) jou op gevaarlike terrein begeef of bevind: › Om terug te keer na ministers wat tans op dun ys skaats (Piet Croucamp, Vrye Weekblad, 30 Julie 2021). › Sylvester het ’n pasop-vinger na Giel geswaai as aanduiding dat hy nou op dun ys beweeg met sy suster (Huisgenoot, 25 Augustus 2016). ◌ ENGELS: be (treading/skating/walking) on thin ice
wraakpornografie
wroemwoede
WTIW
Wuhangroet
Wuhanvirus
wulong
wulongtee
wurgmoordenaar
WVH
WVPA
xenomorf
xeno-oorplanting
X-faktor
xhababrood
xheibie
xheimie
xhoerisen
xhoeroe
xhom
xhorro
xhoubroe
xhoulag
xoeroe
ys
ytstiek
yuppifikasie
zama
Zamalek
zama-zama
zef
Zefrikaans
zero
zika
zikakoors
zikavirus
zikr
ZIKV
zilch
zoedel
zoei
zolkoekie
zombifikasie
zombifiseer
Zoom
zoombie
Zoombom
Zoomer