Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
zump ww. | het gezump | (uit Engels) ’n (romantiese) verhouding tydens ’n Zoomsessie beëindig: › Hy het my gezump oor my virusvetjies (Netwerk24, 13 Mei 2020).
oorsprong:
Van Engels zoom + dump
Zamalek
zama-zama
zef
Zefrikaans
zero
zika
zikakoors
zikavirus
zikr
ZIKV
zilch
zoedel
zoei
zolkoekie
zombifikasie
zombifiseer
Zoom
zoombie
Zoombom
Zoomer
zoomzombie
Zumaïet
zumba
zump
aanhalingsteken
aanspreekvorm
afbreekteken
afkappingsteken
afkorting
Afkorting en volvorm
Afrikaanse woordelys en spelreëls
Afrikataal
Afrilex
agtervoegsel
akroniem
akuut
anglisisme
apostroof
argaïsme
assimilasie
asterisk
Asterisk wys nagedagte
AWS
Bê, sê die bok
bekendstelling
beklemtoning
Benamings laat struikel