Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
moffie s.nw. | moffies | (informeel)
1 (deur lede van die LGBTQIA-gemeenskap gebruik om na hulle self te verwys) queer persoon: › “Moffie” is oorspronklik ’n Afrikaanse Gaylewoord vir queer mense. Nie ’n vloekwoord nie (Du Toit Albertze, Klyntji, 22 November 2018).
2 (dikwels kwetsend, neerhalend deur cisgender mense gebruik in verwysings na lede van die LGBTQIA-gemeenskap) queer persoon: › Ewe skielik onthou ek hoe ’n trans sister by Stellenbosch se treinstasie uitgejou is. Ek het net staan en toekyk terwyl die woord “moffie” skryn in my ore (Du Toit Albertze, Klyntji, 22 November 2018).
◌ ENGELS: queer
misofonie
misoginis
missiel
mistykie
mitomaan
mittedjale
mizuna
MJC
MJR
MKI
MNS
mobiliteitsbromponie
modder
modemasker
modus
moeder
moer
moermeter
moers
Moertad
moesallie
moesie
moesiemond
moffie
mogodu
mojito
molla
mompelment
mond
mondboog
mondkappie
monument
moordvis
mosaïeklandbou
moskombers
motjiekok
motorfiets-ambulans
motswako
mozzarellabolletjies
MPD
MRK
mRNA
mu'assel
muis
muishondstaat
muishondstatus
multifaktorverifikasie