Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
missiel s.nw. | missiele | › geleide missiel [afkorting GM] missiel waarvan die vlug(lyn) elektronies beheer word. ◌ ENGELS: unguided missile
› ongeleide missiel missiel waarvan die vlug(lyn) nie beheer word nie.
UITDRUKKING(S):
♦ (soos) ’n ongeleide missiel/projektiel wees onvoorspelbaar wees; deur woorde/dade/ens. skade kan aanrig: › Sulke video’s word soos opgewende speelgoedmotortjies op die internet geplaas. Mediahuise berig dan agterna oor dié ongeleide missiele van sensasionele inligting (Julian Jansen, Rapport, 17 Februarie 2019). › [B]estuurders met koue vingers en toegewasemde ruite maak motors ongeleide projektiele (Hennie van Coller, Netwerk24, 26 Junie 2018).
middagmens
middelklas
middelvinger
mieliebier
mieliebrak
mijang
mikoproteïen
mikroaggressie
mikrogroente
mikroplastiek
mikrosanksie
mikrosatelliet
mikstuur
miljuisend
millenniër
mindfulness
miniatuursatelliet
mini-orgaan
mirresyne
misgender
misinformasie
misofonie
misoginis
missiel
mistykie
mitomaan
mittedjale
mizuna
MJC
MJR
MKI
MNS
mobiliteitsbromponie
modder
modemasker
modus
moeder
moer
moermeter
moers
Moertad
moesallie
moesie
moesiemond
moffie
mogodu
mojito