Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
menstruasiebeker s.nw. | menstruasiebekers | menstruasiebekertjie | Ook menstruasiekelkie of (uit Engels) menstruasiekoppie
kelkie gemaak van ’n veilige, sagte stof, wat ’n vrou, wanneer sy menstrueer, in haar vagina plaas om die menstruasiebloed op te vang: › ’n Silikon- of rubbermenstruasiebeker is ’n buigsame voorwerp in die vorm van ’n klokkie wat jy verskeie kere kan gebruik om jou menstruele bloed te versamel. (http://nemuchtorstont.ru). › Menstruasiekoppies word van mediese silikoon gemaak, wat beteken dis veilig om te gebruik en sal heel waarskynlik nie enige allergiese reaksies veroorsaak nie (Goeie Huishouding).
◌ ENGELS: menstrual cup
medeskepselikheid
mediafluisteraar
mediaherrie
mediatiseer
mediatisering
mediawasmasjien
medikaan
Medisynebeheerraad
meerderhands
MeerKAT
meerkatmaan
megaboer
megaboerdery
megafter
meghefter
megoudie
melkkuns
melkmaan
melktertmusiek
memento mori
meneer
Mengels
menseregtevergrype
menstruasiebeker
menstruasiekelkie
menstruasiekoppie
mentor
mentorskap
meritokrasie
merker
MERS
mesmeraais
mesmoertang
messiaskompleks
met
metadata
metaheelal
metaversum
mêtjies
metro
metroraad
metsjies
mettie
mezze
MFA
middagmens
middelklas