Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
draaiaartappel s.nw. | draaiaartappels | [dikwels meervoud] aartappel waardeur ’n stokke gesteek word, wat om die stokkie in ’n aaneenlopende spiraal gesny en uitgerek word om ’n lang, gekrulde lint te skep, en dan in olie of vet tot goudbruin en bros gebraai word, hier gewild as lekkerny by (kunste)feeste en skoue, en as straatkos, veral in Indië: › Die skouterrein se infrastruktuur is ’n effense nerf-af affêre [...] Maar die kos is lekker [...] Elke jaar eet ons twee goed: die draai-aartappels op ’n stok (daar is omtrent 50 mense in die tou, maar ons wag) en dan ’n grenadella-roomys wat jou lippe geel vlek (Anneliese Burgess, Vrye Weekblad, 5 Mei 2023). ◌ SINONIEM(E): spiraalaartappel ◌ ENGELS: twist potato(es) | tornado potato(es) | tornado fries
samestelling(s):
draaiaartappelmaker
draaiaartappelmasjien
draaiaartappelsnyer
domino
dommeling
dompelduikboot
dompeltuig
don
döner kebab
dongel
donker
donkerkombuis
donkernet
donut
dooddoula
doodgoed
doodsafrigter
dophoutegnologie
dopmaatskappy
dotcom
doughnut
doula
DOV
dowwerd
draad 1
draad 2
draaiaartappel
draaikebab
draaisimmetrie
draakvrug
Drakie
drama queen
dreunlyf
dreuntuig
droogdruif
druppelbesmetting
druppeloordrag
dua
duik
duim
duiwel
duiwelasem
duiwelruitertjie
duiwelstert
dwaalbos
dwangkrag
dwarreldeeltjie
dwergisme
dwergsjimpansee
dydelik