Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
dotcom s.nw. | dotcoms | (uit Engels)
Ook dotcom-maatskappy | dotcom-maatskappye | dotcom-maatskappytjie |
maatskappy wat uitsluitlik op die internet sake doen: › Die jong tegnologie-entrepreneur het sy eerste dotcom-maatskappy vir miljoene dollar verkoop. › Landbouweekblad se kortbroek-nefie, Agri24, kan besoekers verras. Dit is ’n dotcom-maatskappy, in boeretaal ’n virtuele eenstopwinkel, wat spesifiek vir die landbou ontwikkel is. Haas enige landbouproduk, -diens en -inligting word daarop aangebied en kan gekoop word (Jan Bezuidenhout, Landbouweekblad, 20 Oktober 2000).
◌ ENGELS: dot-com company | dotcom
dololo
dom
dombolo
dominator
dominatrise
dominatrix
dominee
domino
dommeling
dompelduikboot
dompeltuig
don
döner kebab
dongel
donker
donkerkombuis
donkernet
donut
dooddoula
doodgoed
doodsafrigter
dophoutegnologie
dopmaatskappy
dotcom
doughnut
doula
DOV
dowwerd
draad 1
draad 2
draaiaartappel
draaikebab
draaisimmetrie
draakvrug
Drakie
drama queen
dreunlyf
dreuntuig
droogdruif
druppelbesmetting
druppeloordrag
dua
duik
duim
duiwel
duiwelasem
duiwelruitertjie