Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
dopmaatskappy s.nw. | dopmaatskappye | dopmaatskappytjie |
1 maatskappy wat op die oog af soos ’n gewone onderneming lyk, maar wat in werklikheid bloot geld ontvang en dit (wettig of onwettig) bestuur: › Die eienaarskap van ’n dopmaatskappy kan maklik oorgedra word deur toonderaandele en -effekte te gebruik waarvan die eienaarskap behoort aan die persoon wat die fisieke aandeelsertifikaat het (Finweek, 14 April 2016). › In een geval is ’n ketting van vier dopmaatskappye op drie vastelande binne ’n skamele 24 uur gestig. Die geld wat gedeponeer is, is so te sê onopspoorbaar (Huisgenoot, 21 April 2016).
2 ’n onaktiewe maatskappy wat behou word om in die toekoms moontlik vir iets anders te gebruik.
◌ SINONIEM(E): briewebusmaatskappy
◌ ENGELS: shell company
dofie
dololo
dom
dombolo
dominator
dominatrise
dominatrix
dominee
domino
dommeling
dompelduikboot
dompeltuig
don
döner kebab
dongel
donker
donkerkombuis
donkernet
donut
dooddoula
doodgoed
doodsafrigter
dophoutegnologie
dopmaatskappy
dotcom
doughnut
doula
DOV
dowwerd
draad 1
draad 2
draaiaartappel
draaikebab
draaisimmetrie
draakvrug
Drakie
drama queen
dreunlyf
dreuntuig
droogdruif
druppelbesmetting
druppeloordrag
dua
duik
duim
duiwel
duiwelasem