Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
drama queen s.nw. | drama queens | (Engels) ◌ Ook (Afrikaanse skryfwyse) dramaqueen, (informeel, skertsend) dramakwien | dramakwiens | ◌ iemand wat gereeld op melodramatiese wyse op situasies reageer: › Sy was 'n drama queen, soos ek, en sy het baie talent gehad (Patrick Mynhardt, Die Burger, 10 Desember 2006). › André Huguenet, voormalig Gert Borstlap, ’n dramakwien van sy amp wat ’n keer in ’n onderhoud met my ’n opmerking kwytgeraak het wat ek maar te helder onthou: “Slaan my met ’n nat lelie!” (Madeleine van Biljon, Die Burger, 17 April 2006). ◌ SINONIEM(E): stresprinses ◌ ENGELS: drama queen
döner kebab
dongel
donker
donkerkombuis
donkernet
donut
dooddoula
doodgoed
doodsafrigter
dophoutegnologie
dopmaatskappy
dotcom
doughnut
doula
DOV
dowwerd
draad 1
draad 2
draaiaartappel
draaikebab
draaisimmetrie
draakvrug
Drakie
drama queen
dreunlyf
dreuntuig
droogdruif
druppelbesmetting
druppeloordrag
dua
duik
duim
duiwel
duiwelasem
duiwelruitertjie
duiwelstert
dwaalbos
dwangkrag
dwarreldeeltjie
dwergisme
dwergsjimpansee
dydelik
dzikr
e-afval
EARS
EARS-CoV-2
e-beursie