Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
soutpiel s.nw. | soutpiele | (kru, neerhalend, skertsend, selfspottend; veral ten opsigte van wit Suid-Afrikaners) Engelssprekende: › Ek is ’n soutpiel. My ma is Engels en my pa is Afrikôns. Ons het net Engels by die hys gepraat. Dis hoekom my Afrikôns so sleg is (David Brits, Vrye Weekblad, 13 Januarie 2023).
◌ SINONIEM(E): soutie
◌ ENGELS: pommy
oorsprong:
“Most English South Africans had some Afrikaans, but their accents betrayed them as soutpiel[e] — ‘salt dicks’. A soutpiel was an Englishman with one foot in South Africa and the other in England — a straddle so broad that his cock dangled in the sea” (Rian Malan, My Traitor’s Heart, 1990).
sol
solopreneur
som
somermaand
somma
son
sonkragplaas
son-onnertjie
sonplaas
sonseil
soönose
soönoties
soppie koppie
sopstorie
sorghumbier
sosiaal
sosialemedia-beïnvloeder
sosialemedia-entrepreneur
sosialemedia-keffertjie
sosialemedia-pronker
sosialemedia-swendelaar
sosiogeniëring
soum
soutpiel
sowieso
span 1
span 2
sparkie
SPD 1
SPD 2
speak
speellys
speenvark
spekulasiefiksie
speldligging
spelveranderaar
spelveranderend
spenstuin
spesmoede
spikkel
spiraalaartappel
splinterreeks
spoedfooi
spoedtarief
spoedvrat
spoegbel
spogplakker