Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 23 Januarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 312 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
liplek-lekker b.nw. [attr. en pred.] ◌ Ook lippelek-lekker ◌ so smaaklik dat ’n mens jou lippe/vingers aflek: › Liplek-lekker hoender (Sonja Jordt, Weg!, 3 Julie 2020). › Dit is ’n liplek-lekker, vegetariese bykos (Hanri Wondergem, Beeld, 12 Junie 2020). › Albei seekatdisse is liplek-lekker (Rapport, 15 Maart 2020). › Prikkel jou smaakknoppies dié sonnige seisoen met ’n #DieLekkerLewe-somertoebroodjie. Dis blitsvinnig, doodmaklik en liplek-lekker (Huisgenoot, 22 Oktober 2018). ◌ SINONIEM(E): watertandlekker ◌ ENGELS: lip-licking good
leunstoelsitter
leunstoelsjef
leusisme
leusisties
Lewy-liggaamsiekte
LGBT trots
LGBTQ
LGBTQIA
LGBTQQIAAP
libtert
liederatuur
liefdesroman
liggaamsjuwele
liggaamskondoom
liggaamsmusiek
liggaamsperkussie
ligseil
like
limitarisme
ling
linguistiek
liplek-
liplekker
liplek-lekker
litmus
LKHV
LLDPE
LLM
lmk
lobby
loep
loerbroer-tegnologie
lojaliteitspunte
lol
lont
Loslitafrikaans
Loslitdag
loslitdrag
losprysware
LTE
lugaanhalingstekens
lugbegrafnis
lugbraaier
lugtaxi
luidier
luikansie
luisterblog