Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
sy-ekonomie s.nw. [geen meervoud] ◌ Ook sy-konomie ◌ toenemende ekonomiese bydrae, invloed en impak van vroue as verbruikers, entrepreneurs en werkers: › ’n Interessante tendens is op gender-gebied aan die ontwikkel. Weens die bevryding van vroue en dinge soos die #MeToo-beweging, begin jy nou sien dat jong vroue meer na links stem en meer liberaal is [...]. Wat hiermee resoneer, is die tendens van die “groeiende sy-konomie”. Die drywers van dié ekonomie is vroue wat later trou of enkellopend bly, en vroue wat later in hul lewe skei. Hulle kry ook later eers kinders en dan tipies minder kinders. En omdat vroue deesdae meer verdien, is hulle die meer prominente kopers van huise, voertuie en ander verbruikersprodukte (Dion Chang aan Murray La Vita, Netwerk24, 12 Julie 2024). ◌ ENGELS: she-conomy
suipsafari
sumak
supermaan
superverspreider
suspension of disbelief
sustersmaan
SUT
suurkruid
SVA
swaan
swaardwalvis
swart
swartkas-KI
sweefdeeltjie
sweetberoep
swem
swembadnoedel
swerfgeskiedenis
swerfplastiek
swerfprogram
swerwer
swerwing
Swiftie
sy-ekonomie
sypaadjiefilosoof
ta
taal
taalmodel
tadjien
tafelsit
tagine
tajien
tajine
takotsubo-kardiomiopatie
talassofiel
talmkos
tamale
tamboer
tameletjie
tanatofobie
tand
tandemvoeding
tangaar
tangara
tankini
TAO
tarrie