Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
ouballie s.nw. | ouballies | (informeel) (ou) man: › Hoekom kan ’n 70-jarige ouballie nie vergeet om sy deur te sluit, sonder om besteel te word nie? ... Wat sê dit vir ons van die toestand van die land? (Jeremy Gordin, Rapport, 9 April 2023). › ’n Befoeterde ouballie, gespeel deur Donald Sutherland, raak bevriend met ’n jong entrepreneur (Jaeden Marteil), wat vir hom ’n slimfoon geskenk gee (Rapport, 8 Januarie 2023). › Moenie die ander ouballies glo nie – hy’s beter as alle nommer neges van die laaste halfeeu (Louis de Villiers, Vrye Weekblad, 29 September 2023).
opskietwinkel
opslaanwinkel
opsmêsh
opsmêsj
opsnol
optjommie
opvolginenting
opwentel
opwip-
opwipkanaal
opwipwinkel
oranje
Oranjeman
orgaanroof
organoïed
orka
ortofemisme
ôs
oshana
OSMR
ôsse
OSW
OTP
ouballie
ouboeja
ouderdomsdiskriminasie
oudiobiblioteek
oudioblog
oudioblogger
oudioteek
ouerskaamte
oulapworsie
oumagroot
oupagroot
oupapoeier
ouroboros
ouskool
Outa
outismespektrum
outjie
outokefaal
outokefalie
outosefaal
outosefalie
outo-sensories
ovo-lakto-vegetariër
OWO