Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
oshana s.nw. | oshanas | (Namibië) leë, vlak, droë pan of rivierloop wat wanneer dit reën periodiek vol water loop: › Hoewel die Etoshapan reeds water gekry het en sommige oshanas in die Noorde water bevat, is dit nog te vroeg om te sê of ’n efundja vanjaar sal afkom (Elvira Hattingh, Republikein, 31 Januarie 2020). › As jy die naam “Ondonga” hoor, moet jy weet jy is by die einde van die Oshanastreek in die noorde van Ovamboland. As jy “Ondangwa” sê, sê jy eintlik: “Hier eindig die oshanas.” Vorentoe is daar nie meer oshanas nie – vlak panne waarin reënwater in die reënseisoen opdam (Maretha Maartens, Bethel se berg, 2020). ◌ ENGELS: oshana
oorsprong:
Oshiwambo: pan; komvormige holte in die grond.
opsikleer
opsitwerf
opskaal
opskiet=
opskiettent
opskietwinkel
opslaanwinkel
opsmêsh
opsmêsj
opsnol
optjommie
opvolginenting
opwentel
opwip-
opwipkanaal
opwipwinkel
oranje
Oranjeman
orgaanroof
organoïed
orka
ortofemisme
ôs
oshana
OSMR
ôsse
OSW
OTP
ouballie
ouboeja
ouderdomsdiskriminasie
oudiobiblioteek
oudioblog
oudioblogger
oudioteek
ouerskaamte
oulapworsie
oumagroot
oupagroot
oupapoeier
ouroboros
ouskool
Outa
outismespektrum
outjie
outokefaal
outokefalie