Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
oepsie s.nw. | oepsies | [verkleinwoord] (kookkuns) glanskersies, dadels, pikante rissies of kersietamaties toegedraai in strepiespek en op ’n stokkie geryg en gebraai: › Dan braai jy die oepsies oor die kole ... Heerlike voorgereg so van die kole af! (Peter van Noord, Facebook, 23 Junie 2020). › Hier is ook ’n verskeidenheid varkvleisprodukte en dis veral lekkernye soos die oepsies en die gevlegte varkspeksosaties wat as braaivoorgereg jou buurman gaan jaloers maak (Toast Coetzer, Weg!, 20 September 2019). › ’n Maklike manier om te sorg dat elkeen sy porsie kry, is om die repe spek met glanskersies, dadels, pikantrissies gevul met roomkaas, of kersietamaties op stokkies te ryg en dan te braai of bak. Dié verleidelike oepsies lyk nie net pragtig nie, dit help ook met porsiebeheer (Johané Neilson, Tuis, 17 September 2018).
NUK
nul
nuus
nuwetegnologie-mineraal
NVG
nwata
nyaope
nywerheidsomwenteling
nywerheidsrevolusie
objekseksualiteit
objekseksueel
objektofiel
objektofilie
objektum-seksualiteit
objektum-seksueel
OBK
OBSA
ODF
ODT
OECD
oek
oemf
oemie
oepsie
oesmaan
Oeso
Ôfrikôôns
oggendmens
okkapyp
Okosa
oksimeter
oktobas
olielap
olifant
OLV
OMB-
omgewingsaktivis
omgewingsangs
omgewingsmoord
omgewingstres
omicron
omikron
omkyktwak
ondernemingsredding
onderwatertuig
ongeleide missiel
ongeleide projektiel