Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
noem ww. | het genoem |
UITDRUKKING(S):
♦ noem en verdoem in die openbaar, in die media, ens., sê dat iemand iets verkeerds/onwettigs gedoen het: › Ons sal ’n “noem en verdoem”-veldtog begin om verbruikers aan te moedig om te betaal (Netwerk24, 24 Maart 2019). › Ek oorweeg dit ernstig om hierdie wynprodusente sowel as hul skakelmaatskappye voortaan … te noem en verdoem en hul produkte en dienste te boikot (Bacchus, planetwine.co.za, 16 November 2011).
◌ ENGELS: name and shame
neuroplastisiteit
neusopslag
neweskade
NFC
NFHS
NFT
NGLD
NGV
NHLS
nie
niebinêr
niekies
NIGSW
nikaab
nikkies
niksisme
Nios
nisboer
nisboerdery
njarra
NK
NLK
NMB
noem
noenoes 1
noenoes 2
noir
NOK
nommer
nomofobie
nonsens-antenna
noölogie
noösfeer
normaal
nottendêm
nottenwiel
NSFAS
NSTF
NT
nuata
nugter
NUK
nul
nuus
nuwetegnologie-mineraal
NVG
nwata