Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
noenoes1 b.nw., bw. [verbuig nie] (informeel)
1 mooi; oulik; fraai: › Kyk net hoe noenoes. (Twitter). › Dan vra mense hoekom ek so mal is oor pandas! Noenoes! (Twitter). ◌ SINONIEM(E): poenankies ◌ ENGELS: cute
2 aangenaam; sag: › Die dag het sagter geword, sê ek later vir iemand wat weet van dae waarop alles in jou huil, behalwe jou oë. Ja, sê sy, en tussen al daai dae deur, altyd weer ’n noenoes dag, ’n sagte dag (Anastasia de Vries, Vrye Weekblad, 26 April 2024). ◌ ENGELS: pleasant
neusopslag
neweskade
NFC
NFHS
NFT
NGLD
NGV
NHLS
nie
niebinêr
niekies
NIGSW
nikaab
nikkies
niksisme
Nios
nisboer
nisboerdery
njarra
NK
NLK
NMB
noem
noenoes 1
noenoes 2
noir
NOK
nommer
nomofobie
nonsens-antenna
noölogie
noösfeer
normaal
nottendêm
nottenwiel
NSFAS
NSTF
NT
nuata
nugter
NUK
nul
nuus
nuwetegnologie-mineraal
NVG
nwata
nyaope