Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
maskanda s.nw. [geen meervoud] (Zoeloe, musiek) ◌ Ook maskandi, masikande ◌ tradisionele Zoeloe-(straat)musiek: › In haar musiek vermeng sy mbaqanga, marabi en maskanda met onder meer jazz, funk, rock, gospel en rap (Beeld, 16 Februarie 1996). › Johnny het Charlie ontmoet waar hy masikande op ’n kitaar buite ’n koffiewinkel in Bellevue naby sy huis sit en speel het (Chris du Plessis, Vrye Weekblad, 19 Julie 2019). › Charlie het vir Johnny geleer hoe om masikande-musiek op die kitaar te tokkel en die basiese passies van die indlamu-dans geleer (Chris du Plessis, Vrye Weekblad, 19 Julie 2019).
oorsprong:
Verdraaiing van die Afrikaanse woord musikant.
samestelling(s):
maskanda-musiek
maskanda-musikant
mangrot
mani
maningal
mani-pedi
manlikheid
mannegrot
mannetjiesgrot
mansbolla
mansplikasie
manspliseer
mantismaan
mara
marabi
marakkas
maribi
Marie-Johanna van der Schijff
marmerbeeld
masala
masekind
masiet
masikande
masjied
masjienleer
maskanda
maskandi
maskie
masknee
masonja
massaskietery
massaskietvoorval
matcha
mattedjala
mbawula
Mbekiïet
MDPE
ME
medeskepselikheid
mediafluisteraar
mediaherrie
mediatiseer
mediatisering
mediawasmasjien
medikaan
Medisynebeheerraad
meerderhands
MeerKAT
meerkatmaan