Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
marakkas s.nw. (informeel) moeilikheid: › Dis elkeen van die agterspelers se taak om hom te help, want man-teen-man gaan Paulse marakkas hê (Beeld, 4 November 1999). ◌ ENGELS: trouble
› marakkas maak moeilikheid maak; nonsens aanvang: › Elke geslag verwag immers heimlik dat die geslag ná hom hom sal skok en selfs groter marakkas maak (Louis de Villiers, Vrye Weekblad, 23 September 2022). › Die akteur wat die slinkse Ty in 7de Laan speel, verlaat die sepie, maar nie voor hy nog ’n hele klompie marakkas maak nie (Huisgenoot, 3 Maart 2016). › Niemand suip of baklei of maak marakkas nie. Dis ’n lekker groep mense (WegRy, Oktober 2015).
makula
makwera
makwerekwere
malboet
malediktologie
malvapoeding
mamok
mamokker
mamunne
mandie
mangrot
mani
maningal
mani-pedi
manlikheid
mannegrot
mannetjiesgrot
mansbolla
mansplikasie
manspliseer
mantismaan
mara
marabi
marakkas
maribi
Marie-Johanna van der Schijff
marmerbeeld
masala
masekind
masiet
masikande
masjied
masjienleer
maskanda
maskandi
maskie
masknee
masonja
massaskietery
massaskietvoorval
matcha
mattedjala
mbawula
Mbekiïet
MDPE
ME
medeskepselikheid