Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
lugbegrafnis s.nw. | aasvoëlbegrafnisse | tradisionele begrafnis in sommige dele van die wêreld waarby die lyk van ’n gestorwene op ’n hoë plek gelaat word as kos vir aasvoëls: › Sy toespraak draai by Tibet, waar die grond te hard gevries is om grafte te grawe. “Bo-op ’n berg kap hulle jou op en lê jou stukke uit vir die aasvoëls. Later kom haal hulle jou bene, maal hulle fyn, meng dit met jakbotter en meel en voer dit vir die kraaie en valke. ’n Lugbegrafnis, noem hulle dit. Hoe mooi is dit nie?” (Willem Anker, Skepsel, 2020).
◌ SINONIEM(E): aasvoëlbegrafnis
◌ ENGELS: sky burial
limitarisme
ling
linguistiek
liplek-
liplekker
liplek-lekker
litmus
LKHV
LLDPE
LLM
lmk
lobby
loep
loerbroer-tegnologie
lojaliteitspunte
lol
lont
Loslitafrikaans
Loslitdag
loslitdrag
losprysware
LTE
lugaanhalingstekens
lugbegrafnis
lugbraaier
lugtaxi
luidier
luikansie
luisterblog
luisterblogger
luistertaal
lus
lyfgaatjie
lyfjuwele
lyfkamera
lyfkuns
lyfprieming
lyn
lysartikel
M2M
maaf
maagkrul
macchiato
Machina sapiens
madeleine
Madiba
madrassa