Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
kripto s.nw. [verkorting van kriptogeldeenheid]
1 | kripto’s |: › Benewens die feit dat dit ’n plek is waar kripto’s verhandel word, het Binance ook sy eie blokketting (Netwerk24, 24 September 2021). › Die meeste gewilde kripto’s se waarde swaai so woes rond danksy ywerige spekulante dat hulle in praktyk nie ’n nuttige betaalmiddel is nie (Willem Kempen, Vrye Weekblad, 11 Junie 2021). ◌ ENGELS: crypto
2 [versamelnaam] kriptogeldeenhede: › Die oorspronklike probleme wat kripto wil oplos, is steeds relevant. Bitcoin (en ander kriptogeldeenhede) het probeer om ’n gedesentraliseerde en nie-soewereine waardedraer en ruilmiddel te skep (Finweek, 11 Junie 2021).
KYK OOK: kriptogeldeenheid
kosmeseutikum
kosopfokker
kostuinbou
kota
kotsnaar
kougom
kougomvraag
KPA
K-pop
kraai
kraal
kraan
kragbank
kragskip
kragstuwing
kragstuwingtoestel
krakergroep
kriekmeel
kriekspring
kriewelgatsaak
kriewelkousie
krimi
kringsit
kripto
kriptobeurs
kriptogeld
kriptogeldeenheid
kriptohandelsbeurs
kriptomyner
kriptoniet
Krishna
Krisp
kroonpes
kruiskultureel
krummelnavigasie
krummelpad
krygshommeltuig
KSAAG
KSUT
kuberafknouer
kuberafperser
kuberafpersing
kuberbaron
kuberbegraafplaas
kuberbeveiliging
kuberboelie
kuberevalueringsintuig