Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
jamaa s.nw. | jamaas | (Kaaps-Maleis, Moesliemafrikaans)
Ook jamaah
Moesliem-sanggroep: › Toe kom ’n paar van die boetas van sy jamaah (Boeta Mogamat Alexander, Vrye Weekblad, 27 Oktober 2023). › Die Wardiah Moulood Jamaa-vrouegroep van die plaaslike Masjied het [...] 50ste bestaansjaar tydens die Moulood-un-Nabi-herdenking gevier. Moulood-un-Nabi is die herdenking van die geboortedag van die profeet Mohammad en val in die derde maand in die Islamitiese kalender. Op hierdie jaarlikse Moulood-byeenkoms word die lewe en leerstellings van die profeet en boodskapper deur die meeste Moslems gevier (JP Myburg, Netwerk24, 28 November 2022).
isicholo
isiphandla
isjaai
isolasie
isolasiejurk
isolasiepak
isolasiesorg
isolasiespasie
issie
issit
Itac
itshitshi
IUBN
IUN
IvD
ivermektien
izimbadada
izinyoka
jaar
jafel
jaffel
jaffle
jakalapou
jamaa
jammergat
janaza
janter
jantjie
Japannees
jappifikasie
jas
Jawi
je ne sais quoi
jellielekker
jelliemannetjie
jelpen
jentoe
jerseymoue
jimpels
jintoe
jintoelina
jip-jap
jirlikheid
jissou
jojo
jolliepatrollie
jollof