Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
uitzonk ww. zonk uit | het uitgezonk | [onoorganklik, oorganklik] (uit Engels, informeel) volkome (laat) ontspan, lomerig maak, lomerig raak, of dergelike: › Om teen 40 kilometer per uur deur ’n dor landskap te ry, is terapeuties. Ek zonk sodanig uit dat ek nooit eerste ’n dier gewaar nie (Deborah Steinmair, Vrye Weekblad, 11 Augustus 2022). › Oor die volgende drie dae het [my oog] net erger geswel, en iets allervreesliks begin jeuk. As Allergex my nie so uitgezonk het nie, het ek dit soos Smarties gedrink (Leon-Ben Lamprecht, Rapport, 13 Junie 2021). ◌ ENGELS: zonk out
tweestapverifikasie
twiet
Twitterstorm
Twittertirade
Twittertrol
Twitterviroloog
tydbespaarder
tydmiljoenêr
tydsverloopvideo
über-
ubukunzi
UCAV
ugli
uit
uitfigure
uitgefees
uitgezoom
uitmis
uitsluitkultuur
uitsteek
uitstiek
uitvissing
uitvissingsboodskap
uitzonk
uitzoom
ukukhothana
ukungenwa
ukuthwala
ukuthwasa
umakoti
umami
umhupe
umngqusho
umqombothi
Umshini wami
uniekheidskoepon
UPS
URI
URL
USSD
v.C.
vader
vadoek
VAG
vaksinasieweieraar
Valiant
validisme