Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
tsjador s.nw. | tsjadors | (Arabies) kleed wat ’n vrou van kop tot tone bedek maar haar gesig ooplaat, in die openbaar gedra deur sommige Moesliemvroue en -meisies, veral in Iran: › Sedert die Franse Revolusie van 1789 word Frankryk gekenmerk deur ’n stelsel wat op Frans “laïcité” genoem word [...] ’n moeilik vertaalbare woord, wat daarop neerkom dat die Staat in ’n religieuse opsig streng sekulêr en neutraal moet wees [...] Dus mag daar byvoorbeeld geen kruis in ’n stadhuis of ’n skool vertoon word nie [...] Daarom ook word vroulike Moslemwerknemers in staatsinstansies nie toegelaat om religieuse simbole soos die hidjab, tsjador, nikaab of boerka te dra nie (Leopold Scholtz, Netwerk24, 31 Augustus 2016).
trigram
trilemma
trisomie
trofeejag
Trojaan
Trojaans
trolfabriek
trolliestoter
trolplaas
trolvegter
Trompie
troosdiens
troosdoos
trotsmars
truffeljag
Trumpetter
Trumpiaans
Trumpiet
Trumpis
Trumpisme
Trumpspoedig
truoniem
tsek
tsjador
tsoenami
tsotsilitikus
tsunami
tsundoku
tuin
tuisblyvakansie
tuis-isolasie
tuisvakansie
tulpa
Türkiye
Turkye
tussenmens
tussentaal
twala
twansie
twee
tweefaktorverifikasie
tweefasemagtiging
tweepotstelsel
tweestapverifikasie
twiet
Twitterstorm
Twittertirade