Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
rusbank- woorddeel (ten opsigte van iemand) wat nie self iets doen nie, maar wat by die huis (op TV, die sosiale media en dies meer) sit en kyk/volg hoe ander dit doen: › rusbankreisiger › rusbanksportentoesias › Die WhatsApp-groep is tydens die [skaap]trek my wegbreek in my kop. Dis stimulerend om die vrae en opmerkings te lees oor ons foto’s en video’s en ook hoe die rusbanktrekkers dit geniet (Frans Hattingh, Vrye Weekblad, 30 Julie 2021).
Rom
Roma 1
Roma 2
Romani
romanse
romantasie
Roma-tamatie
rommelkompakteerder
rona
rondgraai
roofwerf
rooi
rooiligterapie
rooilys
Rooimier
rook
rop
RPE
R-syfer
RTIA
RTMC
ruk
rumatikulant
rusbank-
rusbankfilosoof
rusbankuitgewer
rypmaan
rysgat
S&M
SA’ner
saadsekerheid
saamwoonskema
Sabela
SABMR
saboera
Sabric
Saffa
SAFPS
sagteware
Sahpra
Saica
SAID
Saids
sak
sakeredding
sakoproep
salaah