Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
salaah (Islam)
♦ s.nw. [gewoonlik enkelvoud] aanbidding; gebed(e): › Voordat ’n Moesliem sy bede (salaah) gaan doen, is dit ’n voorvereiste om sekere liggaamsdele met lopende water te reinig. (Moosa Patel, Islam vir bekeerlinge, belangstellendes, vreemdelinge en nuwelinge).
salaah maak bid.
♦ ww. | het gesalaah | bid: › Wanneer die moesallie in gemeente salaah, dan word die Iemaam (leier) gevolg, en alle uiteringe word stilletjies voorgedra (Moosa Patel, Islam vir bekeerlinge, belangstellendes, vreemdelinge en nuwelinge).
samestelling(s):
salaahplek
rusbank-
rusbankfilosoof
rusbankuitgewer
rypmaan
rysgat
S&M
SA’ner
saadsekerheid
saamwoonskema
Sabela
SABMR
saboera
Sabric
Saffa
SAFPS
sagteware
Sahpra
Saica
SAID
Saids
sak
sakeredding
sakoproep
salaah
samesweringsingesteldheid
samesweringsmentaliteit
samesweringsteorie
SAMNR
SAMRK
Sanatana Dharma
Sanbi
SANBS
Sancu
Sanral
Sapoa
SAPV
Sarao
SARB
sardyntrein
Sareo
SARS
SARS-CoV-2
Sassa
satanspaniek
satellietjagter
Sawamba
SAWD