Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
rooiligterapie s.nw. [afkorting RLT] [gewoonlik enkelvoud] terapie waarby die vel blootgestel word aan lae vlakke van rooi en naby-infrarooi (NIR) lig om die uitwerking van veroudering te probeer teëwerk, toestande soos ekseem en psoriase te behandel en liggaamspyn en spierspanning te verlig: › Anders as haar beroemde eweknieë vermy sy botoks en ondergaan eerder rooiligterapie om haar vel ferm te hou (Nici de Wet, Huisgenoot, 11 April 2022). › Rooiligterapie (RLT) is in die vroeë 1990’s deur wetenskaplikes gebruik om plante in die ruimte te laat groei, maar deesdae word dit aangewend om sekere mediese toestande te behandel (Danielle Daniëls, Netwerk24, 8 April 2022).
◌ ENGELS: red light therapy
robot
robotgrassyner
robotika
robotmop
robotstofsuier
robynsjokolade
roestuin
roeteerder
rof
rok
ROK
Rom
Roma 1
Roma 2
Romani
romanse
romantasie
Roma-tamatie
rommelkompakteerder
rona
rondgraai
roofwerf
rooi
rooiligterapie
rooilys
Rooimier
rook
rop
RPE
R-syfer
RTIA
RTMC
rugsakstap
ruk
rumatikulant
rusbank-
rusbankfilosoof
rusbankuitgewer
rypmaan
rysgat
S&M
SA’ner
saadsekerheid
saamwoonskema
Sabela
SABMR
saboera