Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 22 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
mx afk.
Ook mx.
titel gebruik deur mense wat nie hulle gender wil aandui of hulself as manlik of vroulik wil identifiseer nie: › Studente en personeel van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) in Johannesburg het voortaan die opsie om hulself op ’n genderneutrale wyse te identifiseer deur die mx.-titel op administratiewe vorms te kies (Christiaan du Plessis, Netwerk24, 25 Julie 2018).
◌ ENGELS: mx
moskombers
motjiekok
motorfiets-ambulans
motswako
mozzarellabolletjies
MPD
MRK
mRNA
mu'assel
muis
muishondstaat
muishondstatus
multifaktorverifikasie
multiheelal
multimorbiditeit
multitaakverrigting
multitask
multiversum
multiwerktuig
Münchmeyersiekte
munisifaliteit
musiekstroomdiens
muur
mx
my se
Mzansi
n.C.
naamgewing
naamsmiskenning
nabyheidsleer
NAD
namibifiseer
nanomateriaal
nanosatelliet
nargileh
narrie
nataal
natalis
natalisme
natalisties
natuuramnesie
nawete
NDOV
Necsa
Nedlac
neerslet
neksus