Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
megaboer s.nw. | megaboere | boer wat alleen of saam met ander ’n megaboerdery bedryf: › Hoewel Afrikaners tradisioneel met boerdery geassosieer is, en daar oor die jare ook ryk boere was, het die term megaboer eers redelik onlangs verskyn (Douw Krüger, Vrye Weekblad, 21 Julie 2021). › Megaboere meganiseer, want hulle wil so doeltreffend en produktief as moontlik wees (Netwerk24, 1 April 2022). › Sommige van Suid-Afrika se megaboere het selfs hul eie padwerkspanne wat niks anders doen nie as om die paaie in hul omgewing te skraap en in stand te hou (Riana de Lange, Rapport, 10 April 2022).
◌ ENGELS: mega farmer → megaboerdery
maskandi
maskie
masknee
masonja
massaskietery
massaskietvoorval
matcha
mattedjala
mbawula
Mbekiïet
MDPE
ME
medeskepselikheid
mediafluisteraar
mediaherrie
mediatiseer
mediatisering
mediawasmasjien
medikaan
Medisynebeheerraad
meerderhands
MeerKAT
meerkatmaan
megaboer
megaboerdery
megafter
meghefter
megoudie
melkkuns
melkmaan
melktertmusiek
memento mori
meneer
Mengels
menseregtevergrype
menstruasiebeker
menstruasiekelkie
menstruasiekoppie
mentor
mentorskap
meritokrasie
merker
MERS
mesmeraais
mesmoertang
messiaskompleks
met