Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
veganis s.nw. | veganiste | persoon wat geen vleis eet nie en ook geen ander produk wat van enige dier afkomstig is, eet of gebruik nie: › Baie veganiste sal nie eers heuning eet nie … en ook nie ’n leerhandsak besit nie (Salomé Delport, rooi rose, 3 Augustus 2018). › ’n Veganis se dieet is beslis lekkerder as net vervelige slaaie (Lydia van der Merwe, Sarie, 25 Maart 2019). ◌ ENGELS: vegan
samestelling(s):
veganisrestaurant, veganisrestourant
veganis-vriendelik: › Johannesburgse restaurante het dikwels veganis-vriendelike opsies (Lydia van der Merwe, Sarie, 25 Maart 2019).
KYK OOK: veganisme, veganisties
USSD
v.C.
vader
vadoek
VAG
vaksinasieweieraar
Valiant
validisme
valsgatheid
vanielje
vanielje=
vaniella
vanilla=
variantland
vark
varkoor
vas
vasmang
vatbom
vatvyf
veelal
veeltaakverrigting
vegan
veganis
veganiskaas
veganisme
veganisties
veiligheid
veksilologie
veld-a-a
velhonger
velkrapper
velpiksteuring
velpikversteuring
vensterperiode
verbarbie
verbeel
verbloeming
verbruikerisme
verby
verdedigend
verdom
verdomming
verfoksel
vergeet
vergelykend
vergroente