Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
sakoproep s.nw. | sakoproepe | (informeel) telefoon-/selfoonnommer wat per ongeluk geskakel word wanneer iemand per ongeluk stamp of raak aan die bel- of stuurknoppies van ’n selfoon in sy/haar sak/ens., waarvan die skerm nie gesluit is nie.
◌ SINONIEM(E): broeksakoproep
◌ ENGELS: pocket call | butt call
rumatikulant
rusbank-
rusbankfilosoof
rusbankuitgewer
rypmaan
rysgat
S&M
SA’ner
saadsekerheid
saamwoonskema
Sabela
SABMR
saboera
Sabric
Saffa
SAFPS
sagteware
Sahpra
Saica
SAID
Saids
sak
sakeredding
sakoproep
salaah
samesweringsingesteldheid
samesweringsmentaliteit
samesweringsteorie
SAMNR
SAMRK
Sanatana Dharma
Sanbi
SANBS
Sancu
Sanral
Sapoa
SAPV
Sarao
SARB
sardyntrein
Sareo
SARS
SARS-CoV-2
Sassa
satanspaniek
satellietjagter
Sawamba