Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
pofbaadjie s.nw. | pofbaadjies | baadjie wat met dons of ’n soortgelyke kunsvesel opgestop is: › Die bottelgroen pofbaadjie sal jou voorkoms ekstra diepte gee, en die swart enkelstewels is ’n simplistiese, stylvolle toevoeging (Jarred de Kock, Huisgenoot, 10 Maart 2022). › Die voormalige supermodel het ’n koue New York in ’n pofbaadjie en mus trotseer (Huisgenoot, 21 April 2016). › Charlotte was knus in wit en pienk. Haar ouboet het ’n serp by sy blou pofbaadjie gedra (Huisgenoot, 10 Maart 2016). › Die fietsryers lyk soos postmoderne bandiete geklee in fietsryskoene, leg warmers, balaklawas, pofbaadjies en elke handskoen in hulle besit (Weg, September 2016). ◌ SINONIEM(E): gewatteerde baadjie | donsbaadjie ◌ ENGELS: puffer jacket | puffer | down jacket
KYK OOK: poffer
plekspeld
pleonasme
plettervat
pliebaadjie
pliggie
plofkop
plofwoord
plukbrood
plustens
podiumpoësie
podsending
poefsakkie
poeierhol
poenang
poenankies
poeplorrie
poepsakkie
poering
poer-poer
poespas
poetoepap
poewasa
POF
pofbaadjie
poffer
poke
polarisasieretoriek
poliamoreus
poliamorie
poliamoris
polifaag
poli-gemeenskap
polikule
polikuul
polimerase
polimerasekettingreaksie
pollo-pesketariër
pollo-pesketarisme
pollotariër
pollotarisme
pols
pols-oksimeter
pols-oksimetrie
pomodoro-tegniek
pompstasie
poniebladvoer
Ponzi