Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
OSMR akr. [afkorting van outo-sensoriese meridiaanrespons] sensasie gekenmerk deur ’n aangename, strelende sensoriese meridiaanrespons, dit is ’n tintelende gevoel wat agter op die kop begin en langs die nek en rug afloop, wat by sommige mense veroorsaak kan word deur sekere visuele, gehoor- of tasbare stimulusse, soos ’n sagte fluistering, ’n gekraak, of die geluid, gevoel of waarneming van ’n bepaalde handeling of aktiwiteit: › Nie almal is ewe sensitief vir ASMR nie en dit kan nie beheer word nie. Party mense ervaar die tinteling minder sterk as ander, of glad nie. ◌ SINONIEM(E): (informeel) breinorgasme ◌ ENGELS: autonomous sensory meridian response | auto sensory meridian response | ASMR
opsitwerf
opskaal
opskiet=
opskiettent
opskietwinkel
opslaanwinkel
opsmêsh
opsmêsj
opsnol
optjommie
opvolginenting
opwentel
opwip-
opwipkanaal
opwipwinkel
oranje
Oranjeman
orgaanroof
organoïed
orka
ortofemisme
ôs
oshana
OSMR
ôsse
OSW
OTP
ouballie
ouboeja
ouderdomsdiskriminasie
oudiobiblioteek
oudioblog
oudioblogger
oudioteek
ouerskaamte
oulapworsie
oumagroot
oupagroot
oupapoeier
ouroboros
ouskool
Outa
outismespektrum
outjie
outokefaal
outokefalie
outosefaal