Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
oumagroot s.nw. [verkorting van oumagrootjie] [gewoonlik enkelvoud] (weinig gebruiklik) ◌ Ook [as respekvolle aanspreek- of eienaamvorm] Oumagroot [dikwels hoofletter] ◌ moeder van iemand se ouma of oupa: › Sy en jou oumagroot Cornelius sou hulle later op die stasie kry (Celesté Fritze: Verlorenkop, 2016). › “Wie se bevlooide brak is dit dié?” wou Oumagroot van haar lieflingskaaphond weet (Celesté Fritze: Verlorenkop, 2016). › Oumagroot verwelkom sesde generasie (Maroela Media, 5 Desember 2016). ◌ SINONIEM(E): oorgrootmoeder ◌ TEENOOR: oupagroot ◌ ENGELS: great-grandmother
KYK OOK: oupagroot
opwipkanaal
opwipwinkel
oranje
Oranjeman
orgaanroof
organoïed
orka
ortofemisme
ôs
oshana
OSMR
ôsse
OSW
OTP
ouballie
ouboeja
ouderdomsdiskriminasie
oudiobiblioteek
oudioblog
oudioblogger
oudioteek
ouerskaamte
oulapworsie
oumagroot
oupagroot
oupapoeier
ouroboros
ouskool
Outa
outismespektrum
outjie
outokefaal
outokefalie
outosefaal
outosefalie
outo-sensories
ovo-lakto-vegetariër
OWO
paaldans
paaldanser
paan
paartie
paddabeentjie
padel
padeltennis
padlangs
pak-choi