Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
Zoomer s.nw. | Zoomers | [ook met kleinletter(s)]
1 iemand wat Zoom gebruik om video-oproepe te maak: › Ek is beslis nou ’n bedrewe Zoomer, selfs gemaklik met ’n beker boeretroos in die een hand (Reinhold Swart, Die Burger, 23 Mei 2020).
2 lid van Generasie Z, wat onder meer Zoom vir afstandonderrig en ander aktiwiteite gebruik: › My generasie – ons word soms zoomers genoem maar meestal net Gen Z – is op koers om dié met die hoogste vlak opvoeding nóg te wees (Chundré Filippus, Vrye Weekblad, 26 August 2022). › Op die aandelebeurse oneindig baie verloorders, maar dan weer ’n Bezos en Musk, selfoonmaatskappye en die Zoomers wat in dié droewe tye net nóg fabelagtiger stinkryker geword het en eintlik ’n killing gemaak het (Blouwillem, Netwerk24, 7 September 2020).
◌ SINONIEM(E): post-millenniër
KYK OOK: Zoom, generasie
oorsprong:
Op die patroon van Boomer vir iemand wat ná die Tweede Wêreldoorlog gebore is.
ys
ytstiek
yuppifikasie
zama
Zamalek
zama-zama
zef
Zefrikaans
zero
zika
zikakoors
zikavirus
zikr
ZIKV
zilch
zoedel
zoei
zolkoekie
zombifikasie
zombifiseer
Zoom
zoombie
Zoombom
Zoomer
zoomzombie
Zumaïet
zumba
zump
-a
Afkorting en volvorm
afslaer
Asterisk wys nagedagte
Bê, sê die bok
Benamings laat struikel
berus
Besluite neem of maak?
Betekenis vra konteks
betekenisverhoudings
Betekenisverruiming gee woema
boer en Boer
Bologne tot Benoni
bywoord
DBAT
Deftig wees
Dialektiese variasies
Die tyd is nou
diernaam