Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
enkripsie s.nw. (rekenaar) enkodering wat die gebruik van ’n geheime sleutel/kode vereis om die oorspronklike data te kan ontsluit: › Die app gebruik soortgelyke enkripsie as die bankwese om gesprekke privaat te hou (Delia du Toit, Rapport, 28 Junie 2020). › Wanneer jy by die blad kom waar jy jou kredietkaart- of ander persoonlike inligting invul, soek vir ’n “s” ná “http” in die webtuiste-adres van die blad – dit moet lees: “https”. Die enkripsie is ’n veiligheidsmaatreël wat jou data deurmekaarkrap terwyl dit ingetik word (Huisgenoot, 28 Mei 2020). ◌ ENGELS: encryption
KYK OOK: enkripteer
ekoprotes
ekosteen
ekostryder
ekoverset
ekovrees
ekspat
ekstrueer
ekstrusie
ektoterm
elaichi
elektronies
elmbooggroet
elmbooghoes
elmboogkug
elmboogmacaroni
elmboognies
emmerskoplys
empatitis
energiejel
e-neus
engel
engelruitertjie
enkelgebruik=
enkripsie
enkripteer
entjie
entomofaag
entomofagie
entstofpaspoort
entstofweieraar
episentrum
ERA
eraïsme
Erasa
erfenisgroente
Erfenismaand
erfenissaad
erfgroente
erfsaad
ervaringstoeris
ervaringstoerisme
ervaringstuin
e-SIM
e-sport
essie
Eswatini
ethereum