Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
belewingstuin s.nw. | belewingstuine | tuin wat beplan, ontwerp, uitgelê en ingerig is om die sintuie soveel as moontlik te prikkel sodat verskillende sensasies meer bewustelik ervaar word (nie net sien nie, maar ook ruik, voel, proe en hoor), veral vir mense wat te kampe het met fisieke en/of verstandelike uitdagings, soos blindheid of demensie, asook vir kinders. ◌ SINONIEM(E): ervaringstuin | sensoriese tuin ◌ ENGELS: sensory garden
BDSM
beandering
bederfbedryf
bedonderd
bedonnerd
bedoos
bedrieërverskynsel
bedryfie
beeldetuin
beeldgeletterdheid
beesblaas
begailik
begeleidingsnit
beginneronderneming
begrafnis
Beiers
beïnvloeder
bek
bekakie
bekendeling
bekfluitjie
bekslag
beleidsontleder
belewingstuin
bende
Benedicteiers
beperking
berekeningsdenke
berg
bersie
besmettingsangs
besmettingsbron
besmettingsgevaar
besmettingshaard
besmettingskrisis
besmettingskurwe
besmettingslyn
besmettingsrisiko
besmettingsroete
besmettingsweg
bestaansleefstyl
bestaansleefwyse
bestaansmaksimum
bestakel
bestuurder
betaalmuur
betaalvakansie