Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
lyfjuwele s.nw. [versamelnaam] ◌ Ook liggaamsjuwele ◌ ringetjies, knopies of ander voorwerpe wat as persoonlike versierings gedra word deur dit êrens aan die lyf vas te steek deur gaatjies wat vir dié doel met ’n skerp voorwerp, soos ’n naald, deur die vel gemaak/gesteek/geskiet/geboor is: › Pas verloofde paartjies verklaar nou hul liefde vir mekaar deur pleks van ’n verloofring diamante deur die vel van hul ringvinger te laat steek. Volgens die tydskrif Cosmopolitan bestaan dié soort lyfjuwele uit ’n plat stukkie metaal wat onder die veloppervlak geanker word, met ’n sigbare knoppie wat net soos by ander lyfjuwele in die liggaam, omgeruil kan word (Robyn Lucas, Huisgenoot, 20 Maart 2018). › Hy het ook grillerige foto’s van sy onlangs verwyderde tepels gedeel – kompleet met lyfjuwele (Kirstin Buick, Huisgenoot, 12 Mei 2016). ◌ ENGELS: body piercings | body jewelry
KYK OOK: lyfgaatjie, lyfprieming
lmk
lobby
loep
loerbroer-tegnologie
lojaliteitspunte
lol
lont
Loslitafrikaans
Loslitdag
loslitdrag
losprysware
LTE
lugaanhalingstekens
lugbegrafnis
lugbraaier
lugtaxi
luidier
luikansie
luisterblog
luisterblogger
luistertaal
lus
lyfgaatjie
lyfjuwele
lyfkamera
lyfkuns
lyfprieming
lyn
lysartikel
M2M
maaf
maagkrul
macchiato
Machina sapiens
madeleine
Madiba
madrassa
mafianiseer
mafianisering
mafiastaat
mag
MAGA
magalies
Magas
magies
maglev
magneethengel