Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Buff s.nw. | Buffs | [soms verkort tot bf] [ook met kleinletter(s)] (handelsnaam) silindervormige band van ’n liggewigstof wat as kopband, kopdoek, mus, masker, nekdoek of armband gedra kan word: › Hierdie silindervormige kledingstuk het sy ikoniese status aan die TV-reeks Survivor te danke – dit het 17 jaar gelede met die eerste reeks bekend geword. Deesdae sien jy ’n Buff op elke staptoer en bergfietsroete in die wêreld. Dra dit saam met ’n breërandhoed om jou nek te beskerm, of onder jou fietsry-valhelm om jou ore te beskerm. Draai dit om jou arm as ’n sweetband of dra dit soos ’n kopband as dit koud is – gaan koop net een (Weg, Januarie 2018). ◌ SINONIEM(E): buiskopdoek | buisserp ◌ ENGELS: (handelsnaam) Buff
KYK OOK: buisserp
briljantjie
bRNS
broccolini
broeikas
broek
broeksakoproep
brokkelbrein
brokkolini
bromanse
bron
brood
broodkrummel
broodmandjie
brugbaba
brugslaper
bruidzilla
bruilof
bruindrein
brulpadda
brumasie
brumeer
Bs en Vs
BS-radar
Buff
buisdrukker
buiskopdoek
buisserp
buiteboud-aan-buiteboud
bullebakkie
bullestrontitis
bulletjierugby
Burokratees
burrito
bus 1
bus 2
Bybelboelie
byebed
byeterapie
bystanddood
bystandselfdood
bystandsterfte
bysteekkoek
calavera
calzone
Camissa
cannoli
captcha